gemaak deur ons familie vir die genot van joune
  • Facebook - Grey Circle
 

Die familie

 
 

BESTER is ‘n beperkte reeks pronkwyne uit die Swartland-wynstreek wat met sorg en toewyding ontwikkel word deur Zakkie Bester, ‘n bekende wynman wat as trotse Swartlander sy wortels kan terugspoor na wyle Andreas Bester wat homself vroeg in die 1700s reeds in Malmesbury gevestig het.

Deesdae woon Zakkie en sy vrou Sandra in Riebeek Kasteel, met uitposte in die Kaap en Malmesbury, waar hulle kinders onderskeidelik brûe en paaie ontwerp, besluite neem oor die komende jaar se modes en mense se spelfoute regmaak. Die bende is ook sover twee skoonseuns ryker en die eerste lid van die volgende generasie het met groot fanfare in 2015 by die familie aangesluit.

BESTER wyne word by uitstek gemaak vir ongekompliseerde genot. So maak soos die Besters – skink ‘n glasie, sit terug en geniet die lewe se saliger oomblikke. 

 
Liquor outlets

Caroline's Fine Wine Cellar

Ground Floor, Matador Centre

62 Strand Street, Cape Town

Tel: 021 419 8984

Email: carowine@mweb.co.za

 

Sunset Beach Wines

Ocean Way, Sunset Beach, Cape Town

Tel: 021 551 1563

Email: info@sunsetbeachwines.co.za

Druiwetros, Malmesbury

5 Hill Street, Malmesbury, 7299

Tel: 022 482 3858

Email: info@Druiwetros.co.za

 

Superspar, Malmesbury

1 Dirkie Uys St, Malmesbury

Tel: 022 482 1147 

Email: malmesbury.spar@intekom.co.za

Pick ‘n Pay, Riebeek Kasteel

30 Sarel Celliers St, Riebeek Kasteel

Tel: 022 448 1217

Restaurants

MyChefs, Malmesbury

26 Piet Retief street (R45), Malmesbury

Tel: 073 372 8879

Email: mychefs1@gmail.com

 

Pontac Manor, Paarl

Zion St, Paarl

Tel: 021 872 0445

Email: sales@pontac.com

Kasteelberg Country Inn, Riebeek Kasteel

13 Fontein St, Riebeek Kasteel

Tel: 022 4481 110

Email: info@kasteelberg.com

One Wine Bar & Bistro, Riebeek Kasteel

1 Royal Street, Riebeek Kasteel

Tel: 022 100 0250

 

The Alchemist, Riebeek Kasteel

Short Street

Tel: 083 290 7990

Mama Cucina, Riebeek Kasteel

20 Sarel Cilliers Street, Malmesbury

Tel: 022 4481 676

Email: info@mamacucina.co.za

Pleasant Pheasant, Riebeek West

R311, Riebeek West

Tel: 022 461 2170

Email: pleasantpheasant@telkomsa.net

Zakkie Bester (Eienaar/Wynmaker): 082 805 5586 / zakkie@besterwines.com

Sandra Bester (Eienaar/Bemarking & Verkope): 084 626 0668 / sandra@besterwines.com